
Elaine Arts
Waar Talent, Passie & Professionaliteit Saamsmelt
Elaine Arts, ’n veelbekroonde Suid-Afrikaanse uitvoerende kunstenaar en stigter van Global Artists – Eksklusiewe Elite Bestuur, het haar plek gevestig as ’n kreatiewe krag in musiek, dans, modelwerk, teater en visuele kuns. Sy is die stigter van Elaine Arts Multi Performances, waaronder die asemrowende The Inferno Fireflies(Elaine Arts & Hunter)haar man. ’n Hoë-energie vuurvertoning wat gehore in vervoering laat met dramatiese choreografie, betowerende lig-effekte en visuele skouspel.
Met ’n loopbaan wat op ‘n vroeë ouderdom begin het deur middel van verskeie dans klasse, optredes, vroeë bloodstelling aan die kunste bedryf, verskeie kwalifikasies en geleenthede. Sy het met plaaslike en internasionale kunstenaars gewerk, op TV, film en radio verskyn, verskeie toekennings ontvang, insluitend ‘n Performing Arts Award of Excellence. Waar sy ook betrokke was met nasionale en uitvoerende kunste as n provinsiale direkteur en tans nog haar skoene as ‘n direkteur vol staan met verskeie areas in die kunste bedryf. Sy kombineer unieke kreatiewe konsepte met professionele uitnemendheid en bied werkswinkels, produksies en eksklusiewe optredes wat nasionale en internasionale gehore kan geniet.
TV / Film / Rolverdelings
Wimpy, Kentucky, Nando’s (Promosies /Casting/ Advertensies)
2003–2004: KYKNET YOTM
2005: Ms Bikini / International SABC3
2008–2009: Isidingo (bits akteurs rolle)
2014: Roopa Films / Bollywood
2023–2024: NET-Afrikaans Kuns, Musiek & Avontuur met Elaine Arts
Radio / Aanbiedings / Stemwerk.
Verskeie projekte as aanbiedster en stemkunstenaar op verskeie stasies
Elaine se oorspronklikheid, veelsydigheid en hoë standaarde maak haar ’n onmisbare naam in die uitvoerende kunste om op elke geleentheid, verhoog, lokaal of internasionaal te skitter.
Besprekings / Bookings:
Global Artists-Elite Management 066 005 5571