`n Godvresende pakkie dinamiet, vol passie en liefde vir haar lewensmaat en sielsgenoot, William, haar 6 kinders en troeteldiere. Al is sy klein van postuur, het sy `n reuse persoonlikheid en laat sy as programbestuurder en omroeper haar stem geld. `n Dinamiese natuurkrag waarmee rekening gehou moet word

Contact Us


Please verify.
Validation complete :)
Validation failed :(
 
Thank you! 👍 Your message was sent successfully! We will get back to you shortly.